Uit die kop in die hart

Afrikaans
60 Minute

9 Oktober

14:00
Gratis

Hoe kan mindfulness ons help om in die oomblik te leef – in voeling met onsself en ander? Dís die onderwerp van dié gesprek tussen die predikant en storieverteller Fourie Rossouw en die predikant en mindfulness- en meditasiefasiliteerder Jan van Zyl en die fiksheidspesialis Naudé Jordaan. Ons grootste swaarkry in die lewe lê daarin dat ons die meeste van ons tyd deurbring in óf spyt wees oor wat gister gebeur het óf in vrees vir wat môre voorlê – só mis ons dan die oomblik waarin ons is. 

Met: Fourie Rossouw, Jan van Zyl, Naudé Jordaan