Uit volle Bosch

Meertalig
240 Minute

13 Oktober

19:00
Toegang vanaf R150 | VIP R500

Kry vyf vir die prys van een en kuier saam met twee groot opkomende sterre, Van Der Aven en Zaan Sonnekus, en drie legendes van Afrikaanse folk, pop en rock: Gian Groen, Jan Blohm en Die Heuwels Fantasties. Kom ervaar ’n nag van warm klank, passie en plesier onder die lentesterre. 

Met: Van Der Aven, Zaan Sonnekus, Gian Groen, Jan Blohm, Die Heuwels Fantasties 

In samewerking met Bok Radio 

Ondersteun deur Toyota, kykNET, HEINEKEN Beverages, Bok Radio