Meertalig
OB | Waarskuwing: Die produksie gebruik oudiovisuele en flitsende ligeffekte wat vir fotosensitiewe kykers en jong kinders ontwrigtend kan wees.
50 Minute

7 Oktober

20:30

8 Oktober

18:00

10 Oktober

15:00
R160 | R190 by die deur

Ultra verken die liggaamlikheid van uiterstes. Die werk weerspieël ons huidige klimaat waarin ekstremisme voortdurend met reaksionêre opvattings bots en vra tot watter mate die gematigde en die revolusionêre saam kan bestaan. Hierdie nuwe werk is in opdrag van die 2023 Kucheza Afrika-fees vervaardig en het in April 2023 in die Suid-Afrikaanse Staatsteater gedebuteer.

Met: Darkroom Contemporary Dance Theatre-geselskap 

Regie en choreografie Louise Coetzer 

Oorspronklike klankbaan Brydon Bolton 

Visuele elemente Oscar O’Ryan, Keshet Karidi 

Tegniese koördineerder Oscar O’Ryan 

Verhoogbestuur Buntu Tyali