US Botaniese Tuin Florafees: Dagkaartjie

Meertalig

7 Oktober

8 Oktober

9 Oktober

10 Oktober

11 Oktober

12 Oktober

13 Oktober

14 Oktober

15 Oktober

R60

Sluit aan by ons vir die eerste Stellenbosch Flora Fees by die 2023 Toyota US Woordfees

Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (USBT) vier sy eeufeesjaar en as deel van die viering sal daar ‘n week lange program van gebeure wees; van daaglikse joga-sessies, toere, kuns- en plantwerkswinkels tot ’n spesiale botaniese kunsfees, skaars plantefees en musiek in die tuin.

Vir R60 kry jy toegang tot: 

Kos en wyn vendors

Skaars plante vendors ( 1 plant vendor per dag) en twingtig vendors per dag oor die naweek

Kurators rondleiding (10:00 – 11:00 daagliks) 

Daaglikse begeleide tuintoere (12:00 en 14:00) 

Daaglikse yoga sessies (9:00 – 10:00) 

Botaniese kuns uitstalling 

Kontemporere kuns uitstalling

Landbou Kuns Uitstalling 

Botaniese Tuin Geskenkwinkel

Etensuur-musiek opvoerings (Koop ’n piekniek maandjie en geniet die musiek by die leliedam)