USK Open Mic

Meertalig
240 Minute

15 Oktober

18:00
R80 | R110 by die deur

Die Universiteitskoor Stellenbosch bied jaarliks hierdie Open Mic-sessie aan waar koorlede hulle verstommend diverse en individuele musiektalent uitbundig ten toon stel. 

Met: Lede van die US-koor