Valiant Swart: Rondry, fliek en die buitelewe

Meertalig
OB (T)
60 Minute

11 Oktober

17:30

12 Oktober

17:30
R185-R235 | R215-R265 by die deur

Die Mystic Boer se eerste nuwe album in sewe jaar het pas verskyn en dis vintage Valiant: ballades vol humor en hart gemeng met blues-, folk- en country-rock. Dis gemaak vir die langpad maar ook die braaivleisvuur. Valiant deel sy nuwe treffers saam met hoogtepunte uit ’n loopbaan van meer as 30 jaar.