Van hier tot ver in die wêreld

Afrikaans
60 Minute

9 Oktober

11:00
R75 | R100 by die deur

Hierdie land wys die hart van Suid- Afrika; Ver in die wêreld bekyk die lewe in die buiteland. Frederik de Jager gesels met Vaalda Jansen, Julian Dewette, Cas Wepener, Gielie Hoffmann en Menán van Heerden oor hulle bydraes – die absurde, snaakse, kosbare, die uitdagings en verlies wat gepaardgaan met die lewe as ’n emigrant, maar ook as ’n Suid-Afrikaner vandag. 

Aangebied deur Protea Boekhuis, Tafelberg