Vincent: His quest to love and be loved

Meertalig
70 Minute

11 Oktober

15:00

13 Oktober

17:30

14 Oktober

12:00
R190 | R220 by die deur

Die lewe en kuns van Vincent van Gogh word in ’n verbluffende nuwe lig beskou. Daniel Anderson wissel tussen ’n narratiewe stem en die stem van Van Gogh self, wat hardop praat soos hy briewe aan sy broer Theo skryf. Met verwerkings van gewilde musiekteater-, pop-, rock- en jazzliedjies skilder die stuk ’n portret van ’n gekwelde man met ’n skeppingsdrang – en ’n diep begeerte om lief te hê en liefgehê te word. 

Met: Daniel Anderson (akteur, sang), Germainne Gamiet (klavier) 

Regisseur, skrywer, stelontwerp en verhoogbestuur Amanda Bothma 

Vervaardiger Wela Kapela-produksies 

Kostuums Judy Raffan