Meertalig
OB 10-12
20 Minute

7 Oktober

18:00

9 Oktober

19:00
Gratis

Die jong digter Eva vind uit sy het ’n uiters hoë risiko vir borskanker – en ’n voorkomende mastektomie word aanbeveel. Sy worstel met die diagnose en wonder wat ná die operasie van haar sal oorbly.

Met: Marguerite van Eeden, Almar Müller, Marilise van Wyk, Stephanie Baartman e.a.

Regisseur en skrywer Gabriella Blumberg