Afrikaans
Geen o.16
60 Minute

12 Oktober

15:30
20:00

13 Oktober

15:30
19:00

14 Oktober

10:30
14:00

15 Oktober

12:00
15:30
R200 | R230 by die deur

Mandri Sutherland – alias Vroudrie of van die “Hallo Sussa”-Instagram-video’s – gooi liefde, humor en vet op die Afrikanervrou se besware en waarhede in haar eerste solostuk wat as huiskonsert geskryf is. Vrou ens. is ’n kombinasie van storievertelling en uitspattige karaktervertolking waarin sy dinge raak sê en verwoord. Dit is al meer as 70 keer in Suid-Afrikaanse leefruimtes opgevoer en is ook nie net op vroue gemik nie.

Met: Mandri Sutherland

 

Skrywer en vervaardiger  Mandri Sutherland

Tegniese versorging, vervaardiger  Jeandré Hammond