Wanneer bars die KI-borrel?

Afrikaans, Engels
50 Minute

13 Oktober

14:30
Gratis

ChatGPT het die wêreld soos ’n storm getref en is met ’n gelyke mate van verwondering en ongemak begroet. Elon Musk en ander invloedryke tegnoloë het gevra dat ’n moratorium geplaas word op die ontwikkeling van kunsmatige intelligensie totdat ons seker is ons skep nie ’n Frankenstein-monster wat ons kan oorweldig nie. Daar is onbedoelde gevolge wat ons nie noodwendig voorsien nie en etiese kwessies om te oorweeg. Hoe bang moet ons wees? 

Aangebied deur die Stellenbosch NG Moedergemeente

Met: Johan van der Merwe