Afrikaans, Engels
Geen o.15
180 Minute

14 Oktober

10:00
R200

Winnie Nel leer jou vier stilword- en asemhalingstegnieke wat jou gesondheid kan verbeter, jou leer ontspan en jou kan help om nuwe perspektief op die lewe te kry. Mindfulness-based Stress Reduction (MBSR) is ’n medies gebaseerde kursus wat ontwikkel is deur dr. Jon Kabat-Zinn, en leer mens om jou parasimpatiese “wees net”-rus-en-verteer-ratwerk aan te skakel sodat jy kan ontspan in die wete dat jy gedoen het wat jy kon.