Meertalig
Geen o.16 (G, T)
17 Minute

7 Oktober

14:00

9 Oktober

15:00
Gratis

Leonard, ’n sosiaal onbeholpe 40-jarige, sien om na sy bejaarde ma, Lena, maar een aand begin snaakse dinge gebeur. ’n Naïewe lid van die buurtwag daag op, heel onvoorbereid op die gruwels wat wag.

Met: Gustav Gerdener, Isabella Mostert, Botha Enslin, Jakkie Naudé e.a.

Regisseur en skrywer Bernardo Bloem