Wes-Kaapse hoërskool-‘slam’-poësiekompetisie

Toyota Musiekfees
Meertalig
180 Minute

3 Oktober

16:00
Gratis

WÊRELD bied ’n slam-poësiekompetisie vir Wes-Kaapse hoërskoolleerlinge aan. ’n Paneel kies die finaliste uit video-inskrywings van leerders wat hulle eie gedigte in Afrikaans of Engels voordra. Dié gekeurde digters neem dan deel aan ’n slam-poësiekompetisie by The Daisy Jones Bar. Die wenners van hierdie slam word genooi om saam met van Suid-Afrika se topdigters by vanjaar se Toyota Stellenbosch Woordfees op te tree in die produksie Worldplay.

Regisseur en seremoniemeester Jaco van der Merwe 

In samewerking met WÊRELD, WOW, die ATKV, Tribuo