What the Soil Remembers

Meertalig
OB
30 Minute

14 Oktober

12:00
Gratis

2023 | Suid-Afrika

Die hegte gemeenskap van Die Vlakte word in die apartheidsjare brutaal ontwortel en en met staatsgeweld gedwing om te skuif en plek te maak vir ’n uitbreiding van die Universiteit van Stellenbosch.

Wenner: Ammodo Tiger-kortfilmkompetisie, Rotterdamse Internasionale Filmfees 2023

14 Oktober se vertoning is Gevolg deur ’n V&A met die vervaardiger.

Daar sal ’n addisionele vertoning in Cloetesville wees. Hou ons webtuiste dop vir datum, tyd en venue.

Vervaardiger Adrian van Wyk

Regisseur, skrywer en redigeerder José Cardoso