Meertalig
70 Minute

7 Oktober

20:00
R165-R190 | R195-R220 by die deur

Kristi Boonzaaier se simfoniese komposisiestyl laat die menslike stem sweef soos ’n geelbekwou oor ’n kleurryke blomme­ landskap – hier deur die orkes geskep. Luister na van Boonzaaier se oorspronklike werke – Die Windroos-ouverture, Weskuswind en Geslote hek – en toonsettings van Afrikaanse gedigte. Daar’s ook verskeie verwerkings en bestaande musiek, waaronder Song of the Universal deur die Noorweegse komponis Ola Gjeilo.

Met: Winelands Philharmonic Orchestra o.l.v. Reghardt Kühn, VIVOX Voices Chamber Choir o.l.v. Maria Viviers

Regisseur Regardt Kühn 

Vervaardiger WPO, VIVOX Voices 

 

Komposisie en verwerking Kristi Boonzaaier