WOORDEFEES ATELIER 2023

Meertalig

7 Oktober

09:00

8 Oktober

09:00

9 Oktober

09:00

10 Oktober

09:00

11 Oktober

09:00

12 Oktober

09:00

13 Oktober

09:00

14 Oktober

09:00

15 Oktober

09:00
Gratis

’n Oorsigtelike uitstalling van deelnemers aan vanjaar se Ateljeebesoeke-program, aangevul deur werke van ander plaaslike kunstenaars. Hierdie uitstalling is ‘n nuttige vertrekpunt om jou ateljeebesoeke te beplan.

Kurator: Ilse Schermers