WOORDFEES- BORRELFEES

Meertalig
Geen o.18 (Alkohol)
120 Minute

14 Oktober

18:00
R210 | R240 by die deur

By hierdie borrelende straatmakietie wag kosstalletjies, die beste borrelgenot, musiek en goeie Stellenbosse gasvryheid. Kom skink ’n glasie en vier die kuns van borrels by die eerste borrelfees.

Aangebied deur Stellenbosch-wynroetes en die Cap Classique-vereniging