WOORDFEES-STRAATSOIRÉE

Meertalig
Geen o.18 (Alkohol)
120 Minute

7 Oktober

18:00
R210 vir ’n wynglas en 12 wynproe- koepons | R240 by die deur

Tydens dié spesiale straatmakietie kan jy jou verlustig in ’n keurspel van kosstalle-
tjies, druifgenot, musiek, goeie versnitwyn en Bolandse gasvryheid. Kom skink ’n glasie en vier die kunste en goeie wyn by hierdie gewilde jaarlikse geleentheid.

Aangebied deur
Stellenbosch-wynroetes