Vanjaar se jaarlikse kunsuitstalling en -veiling van die Toyota Stellenbosch Woordfees, in samewerking met Strauss & Co, is ’n geskeduleerde aanlyn veiling. Teresa Lizamore is die kurator van die uitstalling en kunswerke sal vir die duur van die fees in die Stellenbosse stadsaal ten toon gestel word. Die kunswerke op die veiling sluit werke in van gevestigde én opkomende kunstenaars. Bieërs kan op hulle persoonlike toestel aanlyn in die stadsaal bie óf van enige ander ligging af.
24 SEPT tot 6 OKT
Veiling open 09:00 op 24 SEPT