Woordmusiek

Meertalig
65 Minute

11 Oktober

20:30

12 Oktober

15:00

14 Oktober

20:00

15 Oktober

13:30
R200-R260 | R230-R290 by die deur

Vyf legendes op een verhoog: Woordmusiek smee die aangrypende lirieke en musiek van Coenie de Villiers saam met die verteltalent van veteraanaktrises Jana Cilliers, Antoinette Kellermann en Vinette Ebrahim. Die Burger noem die vertoning “’n meesterklas, fenomenaal en onberispelik”. 

Met: Coenie de Villiers (klavier), Mauritz Lotz (kitaar), Antoinette Kellermann, Jana Cilliers, Vinette Ebrahim

Regisseur, teks, musiek en stelontwerp Coenie de Villiers 

Vervaardiger KKNK in samewerking met CDV Market Ideation 

Beligtingsontwerp Pieter-Jan Kapp