WOW-redenaars

Meertalig
180 Minute

12 Oktober

14:00
R50 per leerder

Met die sukses van die WOW-debatfees het dit tyd geword dat die redenasievermoë van laerskoolleerders ook opgeskerp word. WOW bied ’n redenaarsfees aan vir graad 6- en 7-leerders van omliggende skole met toesprake wat die Woordfees-tema, “Borrels”, bekyk. 

Inskrywings sluit 31 Aug