Toyota US Woordfees 2020

Toyota SU Woordfees 2020

Die Toyota US Woordfees, soveel meer as ‘n kunstefees

Die Toyota US Woordfees is ’n unieke spanpoging wat ’n dorp, ’n universiteit, kunstenaars, gehore en gemeenskappe van dwarsoor die land bymekaar bring om die stories te vertel van ons grense, ons verskille, ons ooreenkomste, ons vrese, ons vreugdes, ons toevlugte, ons oorwinnings en ons sterk punte.

Maak seker jy ontvang die jongste feesnuus! 

Keuses, keuses!

Die Toyota US Woordfees bied iets vir almal van oud tot jonk in 16 afdelings. Kies ‘n blok hieronder en wees gereed om verras te word. 

Nuus & Wenke

Hier maak ons geraas en gee raad oor die fees

Mei 29
Toneelskryflaboratorium / Writing Laboratory

Die eerste Woordfees Toneelskryflaboratorium word vanjaar aangebied Doen aansoek vir…

Mei 19
WOW: Aanpassings weens Covid-19

Suid-Afrika is tans in fase 4 van die inperkingsmaatreëls wat deur pres. Cyril…

Mei 06
Aansoeke / Applications: 2021

Die Toyota US Woordfees 2021 aansoeke is nou oop! Volg die onderstaande skakels om…