TV program Archive

Optional

Dave Pepler: Geaard in die aarde

Die ekoloog Dave Pepler praat met Lise Swart oor klimaatsverandering en watter bydrae gewone mense kan maak.

Read More →
Netwerk24 Diskoers

Aktualiteitsgesprekke: Gaan Cyril oorleef?

Pieter du Toit (News24) lei gesprekke met ontleders oor brandende kwessies. “Gaan Cyril oorleef?” is die vraag wat Pieter met Susan Booysen in hierdie episode …

Read More →
Netwerk24 Diskoers

Aktualiteitsgesprekke: Opposisiepolitiek

Pieter du Toit (News24) lei gesprekke met ontleders oor brandende kwessies. Theo Venter en William Gumede ruil met Pieter gedagtes uit oor die moontlike toekoms …

Read More →
Netwerk24 Diskoers

Aktualiteitsgesprekke: Die einde van die ANC

Pieter du Toit (News24) lei gesprekke met ontleders oor brandende kwessies. William Gumede en Theo Venter wonder saam met Pieter of die einde van die …

Read More →
Optional

Landbougespreksreeks: Grondkwessies

Jerome Topley praat landbousake met kenners. Lennox Plaatjies, Ian Cunningham en Louis Wessels tree in gesprek oor die brandende grondvraagstuk. Is ‘n resolusie in sig?

Read More →
Optional

Landbougespreksreeks: Voedselsekerheid

Jerome Topley praat landbousake met kenners. Heinie du Toit en Jannie Strydom bespreek die kwessie van voedselsekerheid met Jerome.

Read More →