Damon Galgut – The Promise

Engels
Familie
30 Minute
21 July, 2022
8:39
Onderhewing aan veranderinge

Aangebied deur Jonathan Ball-uitgewers

In gesprek met Marthinus Basson

Vier begrafnisse, ‘n plaas in die Vrystaat en ‘n onvervulde belofte. Marthinus, teatermaker en ou vriend, praat met Damon oor sy roman wat die Bookerprys in 2021 gewen het, The Promise. Damon vertel, onder meer, hoe ‘n siekbed as kind sy liefde vir fiksie laat ontvlam het en oor hoekom hy graag met die hand skryf.