Engels
Familie
7 Minute
23 July, 2022
6:21
24 July, 2022
2:29
Onderhewing aan veranderinge

Skrywer: Buhle Ngaba

Regisseur: Amelda Brand

‘n Projek van LitNet, Suidoosterfees, NATi en die ATKV

Ondersteun deur Media24, NAC en die LW Hiemstra Trust

Met: Buhle Ngaba

In Buhle Ngaba se monoloog besin ’n jong vrou wat gereedmaak om ’n toespraak by ’n teraardebestelling te maak, oor Suid-Afrikaners se vreemde obsessie met staatsbegrafnisse. Buhle vertolk haar werk self met Amelda Brand as regisseur. After Tears is deel van Stemme | Voices | Amazwi – ’n reeks kort, kragtige monoloë ondersteun deur LitNet, Suidoosterfees, NATi en die ATKV.