Aktualiteitsgesprekke: Gaan Cyril oorleef?

Afrikaans
Familie
30 Minute
27 July, 2022
10:01
28 July, 2022
5:14
Onderhewing aan veranderinge

Pieter du Toit (News24) lei gesprekke met ontleders oor brandende kwessies. “Gaan Cyril oorleef?” is die vraag wat Pieter met Susan Booysen in hierdie episode bespreek.