Aktualiteitsgesprekke: Opposisiepolitiek

Afrikaans, Engels
Familie
30 Minute
26 July, 2022
9:32
27 July, 2022
5:05
Onderhewing aan veranderinge

Pieter du Toit (News24) lei gesprekke met ontleders oor brandende kwessies. Theo Venter en William Gumede ruil met Pieter gedagtes uit oor die moontlike toekoms van opposiepolitiek in Suid-Afrika.