Altyd ʼn Matie – Visionêre Leierskap : Frederik Van Zyl Slabbert / Always a Matie – Visionary Leadership: Frederik Van Zyl Slabbert

Meertalig
Familie
7 Minute
17 July, 2022
15:16
25 July, 2022
16:06
27 July, 2022
13:18
Onderhewing aan veranderinge

Vervaardiger: Karen Bruns

Regisseur: Jo Higgs

Met: Tania Slabbert & Jandré Dippenaar

In vennootskap met Universiteit Stellenbosch & Go Trolley Films

In hierdie episode van Altyd ʼn Matie Visionêre Leierskap: Frederik Van Zyl Slabbert, word die storie van dié merkwaardige leier uit ‘n persoonlike hoek deur sy dogter, Tania Slabbert, vertel. Jandré Dippenaar deel sy reis as studenteleier.