As die see byt

Afrikaans
PG
50 Minute
16 July, 2022
13:24
20 July, 2022
22:05
25 July, 2022
7:54
Onderhewing aan veranderinge

Vervaardiger: The Rainbow Exchange NPC

Skrywer: Christo Davids

Regisseur: Peter John Davids

Musiek: Paul Hanmer

Met: Abduragman Adams, Brendon Daniels, Lynelle Kenned, Vrede Michaels, Patrick Michaels, Chrisel Conradie, Owen Appels, Danica Saayman, Jo-Nathan Busch

In hierdie produksie kom musiek, teater en wetenskaplike navorsing op innoverende wyse bymekaar. As die see byt belig die maatskaplike impak van klimaatsverandering op die vissersgemeenskap van Melkhoutfontein in die Suid-Kaap. Die produksie spruit uit samewerking tussen The Rainbow Exchange NPC en SARChi by Universiteit Kaapstad se departement mariene-ekologie en visserye.