Beste Professor is ’n reeks toeganklike praatjies oor interessante onderwerpe deur vooraanstaande akademici van die Universiteit Stellenbosch. Opgeneem vir Woordfees TV 2022.
Prof. Moosa praat oor die beëindiging van die sogenaamde diagnostiese swerftog vir mense met seldsame siektes.