Beste Professor / Professor Presenting: Seisoen 2 – Episode 3: Prof. Karin-Therese Howell

Afrikaans, Engels
Familie
10 Minute
21 July, 2022
9:10
22 July, 2022
23:00
25 July, 2022
9:41
Onderhewing aan veranderinge

Met Karin-Therese Howell

Beste Professor is ’n reeks toeganklike praatjies oor interessante onderwerpe deur vooraanstaande akademici van die Universiteit Stellenbosch. Opgeneem vir Woordfees TV 2022.

Prof. Howell praat oor die belangrike rol wat vroue op die gebied van wiskunde speel.