Beste Professor / Professor Presenting: Seisoen 2- Episode 4: Prof. Elmi Muller

Afrikaans, Engels
Familie
10 Minute
18 July, 2022
9:18
22 July, 2022
9:43
25 July, 2022
9:46
Onderhewing aan veranderinge

Met Elmi Muller

Beste Professor is ’n reeks toeganklike praatjies oor interessante onderwerpe deur vooraanstaande akademici van die Universiteit Stellenbosch. Opgeneem vir Woordfees TV 2022.

Prof. Muller praat oor orgaanskenking as ’n manier om klimaatverandering teë te werk.