Beste Professor / Professor Presenting: Seisoen 2 – Episode 1: Prof. Dion Forster

Afrikaans, Engels
Familie
10 Minute
19 July, 2022
9:14
25 July, 2022
9:20
Onderhewing aan veranderinge

Met Dion Forster

Beste Professor is ’n reeks toeganklike praatjies oor interessante onderwerpe deur vooraanstaande akademici van die Universiteit Stellenbosch. Opgeneem vir Woordfees TV 2022.

Prof. Forster vra of Suid-Afrikaners moet moed opgee met die konsep van vergifnis.