Meertalig
PG-13
11 Minute
17 July, 2022
0:17
22 July, 2022
22:15
Onderhewing aan veranderinge

Vervaardiger: Jane Mpholo

Regisseur: Patrick T. Peni

Skrywer: Jane Mpholo

Met: Jane Mpholo, Nico Taljaard, Mosa Keketsi, Beauty Mlokoti

In vennootskap met PENM Productions (Jefferson J. Dirks-Korkee), The Mehlapes, Linah Mpholo, Selloane Keketsi, Keabetswe Motlhale, Keneilwe Jaase, Faheeza Rangunwala, Werner Shiraz Morris

Hierdie internasionaal bekroonde kortfilm verskaf ’n priemende blik op die lewe van ’n ‘huishulp’ wie se drome reeds op ’n jong ouderdom verpletter is. Haar reis ontvou deur haar komplekse verhouding met die element van water.