Die Kaapstadse Filharmoniese Orkes se jaarlikse gemeenskapsgala sorg altyd vir musiek en vermaak uit die boonste rakke. En dit kan nie anders nie, want met kunstenaars soos Anna Davel, Earl Gregory, Luvu Maranti en lede van die Zip Zap Circus is genot in die oortreffende trap gewaarborg!