Die Boereoorlog ingekleur

Afrikaans
Familie
30 Minute
16 July, 2022
11:30
18 July, 2022
7:01
20 July, 2022
22:58
Onderhewing aan veranderinge

Fransjohan Pretorius gesels met Tinus le Roux

Aangebied deur Jonathan Ball

Tinus le Roux vertel hoekom hy juis ABO-foto’s wou inkleur, van die juwele waarop hy tydens sy navorsing afgekom het, en wys aan die hand van ’n paar voorbeelde hoe detail wat in die swart-en-wit weggesteek was na vore kom in die kleur.