Die ongetemde stem – ’n herontdekking van Afrikaanse musiek

Afrikaans
16
70 Minute
16 July, 2022
23:04
20 July, 2022
4:22
20 July, 2022
20:53
26 July, 2022
22:15
Onderhewing aan veranderinge

Vervaardigers: Riku Lätti, Gideon Breytenbach, Jackie Lätti

Regisseurs: Riku Lätti, Gideon Breytenbach

Met Churchil Naudé, Frazer Barry, Deniel Barry, Schalk van der Merwe, David Kramer, Piet Botha, Lloyd Ross, Anton Goosen, Liela Groenewald, Gareth Wilson, Koos Kombuis, Jackie Lätti, Bacchus Nel, Theunis Engelbrecht, Rian Malan, Marcelle van Heerden, Gary Herselman, Schalk Joubert, Jolyn Phillips, Deon Maas, Dan Roberts, Riku Lätti, Johannes Kerkorrel, Bernoldus Niemand, Christo van der Rheede, Hunter Kennedy, Willem Möller, Tonia Möller, Jannie Hanepoot van Tonder, Max du Preez

Ontdek die ongetemde stemme van Afrikaanse musiek. Afrikaans is ’n taal met baie stemme, maar die stem van die meerderheid word steeds in die doofpot gestop deur ’n stelsel wat ontwerp is om net een skakering lugtyd te gee. Dié dokumentêre film ontbloot die voorheen verdoeselde waarhede van ons musiekgeskiedenis en rig die kollig op die pad vorentoe vir die bedryf.