Die stand van die kunste / State of the Arts

Meertalig
Familie
45 Minute
18 July, 2022
16:13
19 July, 2022
6:52
22 July, 2022
10:00
27 July, 2022
16:32
28 July, 2022
7:24
Onderhewing aan veranderinge

Cornelia Faasen (gesprekleier en hoof van NATi) gesels met Saartjie Botha (Toyota US Woordfees), Fahiem Stellenboom (Baxter-teater), Hugo Theart (KKNK) en Lesego van Niekerk (TADA).

Vyf prominente rolspelers in die kunste takel belangrike vrae: Hoe lyk die prentjie ná Covid in terme van organisasies, strukture, teaters en feeste? Wat is die rol van die kunste in ons samelewing – is dit belangrik vir selfondersoek, vermaak of aktivisme? Dra teater en die kunste in Suid-Afrika by tot sosiale kohesie of beklemtoon en versterk dit verskille en konflik?