In Dana Snyman se Die vertreksaal maak ’n man wat die hel van Covid-19 oorleef het, gereed om op ’n hengeluitstappie te gaan. Chris van Niekerk lewer ’n aangrypende vertolking onder regie van Wessel Pretorius. Dié stuk is deel van Stemme | Voices | Amazwi – ’n reeks kort, kragtige monoloë ondersteun deur LitNet, Suidoosterfees, NATi en die ATKV.