Digtersparadys 2022

Afrikaans
Familie
60 Minute
15 July, 2022
17:38
16 July, 2022
4:58
25 July, 2022
19:17
27 July, 2022
17:31
Onderhewing aan veranderinge

Met Philip de Vos, Lynthia Julius, Elias P. Nel, Louise Boshoff, Grant Jefthas en Franco Colin, Dean Balie (voorleser) en Kabous Meiring (aanbieder)

Aangebied deur Imprimatur, Human & Rousseau, Kwela, Lux Verbi, Minimal Press en Naledi

’n Goue herfsmiddag met poësie en musiekbegeleiding deur Wilken Calitz word afgesluit met Dean Balie se spesiale musikale voorlesing uit die nuwe Adam Small-versamelbundel.