Digtersparadys 2021

Afrikaans
Familie
60 Minute
15 July, 2022
22:48
17 July, 2022
14:15
21 July, 2022
6:36
Onderhewing aan veranderinge

Aangebied deur Protea Boekhuis, Dwarsrivier, Kwela, Human & Rousseau en Tafelberg

Met Ashwin Arendse, Bernard Odendaal, Dominique Botha, Hilda Smits, Joan Hambidge, Jolyn Phillips, Veronique Jephtas en Zandra Bezuidenhout

’n Bloeiseltuin in die aand, met digters wat uit hulle werk lees terwyl Frazer Barry en sy vrou, Deniel, vir elkeen sy eie, nuut geskepte agtergrondmusiek speel, afgewissel deur kort persoonlike onderhoude met Kabous Meiring.