Rachel Jafta gesels met Johan Fourie en Gerrie Fourie
Hoe het innovasie en tegnologie al tot ons redding gekom en watter moontlikhede skep dit vir vandag, is wat Rachel by Gerrie, Capitec se hoof uitvoerende beampte, en Johan, skrywer van Our Long Walk To Economic Freedom, wil weet.