Elgar se tjellokonsert

Meertalig
Familie
51 Minute
15 July, 2022
9:33
17 July, 2022
5:38
27 July, 2022
13:30
Onderhewing aan veranderinge

Dirigent: Bernhard Gueller

Met: Peter Martens (tjello) en die Kaapstadse Filharmoniese Orkes

Elgar se ikoniese tjellokonsert met Suid-Afrika se voorste tjellis Peter Martens as solis en Schubert se Simfonie Nr. 5 met Bernhard Gueller wat die Kaapstadse Filharmoniese Orkes dirigeer in die jaarlikse Huberte Rupert-gedenkkonsert.