Ferine and Ferase

Engels
Familie
69 Minute
16 July, 2022
16:47
18 July, 2022
4:55
21 July, 2022
21:39
23 July, 2022
1:06
Onderhewing aan veranderinge

 

Teaterregisseur: Toni Morkel

Regisseur: Jaco Bouwer

Kinematograaf: Jorrie van der Walt

Met: Sylvaine Strike, Andrew Buckland

In die afgeleë dorpie Bucket’s End, hoog bo in die berge langs die Verdwynrivier, gee Ferine en Ferase gestalte aan hulle liefde deur groot plesier te vind in die meesterlike vertelling van die storie van twee gedoemde minnaars wie se verbode liefde opvlam sodra die volmaan en vuurvliegies verskyn. Die uitsonderlike narrepaar van teaterlegendes Andrew Buckland en Sylvaine Strike neem jou met Ferine and Ferase op ‘n onvergeetlike reis na verwondering.