Filosowe, woordsmouse en wysgere gebruik woorde om mekaar om die bos te lei, kluitjies te bak en spek te skiet. Wie gaan vir wie ore aansit?
Skeidsregter: Stan du Plessis
Filosowe: Amy Daniels, Susan Hall, Andrea Palk, Vasti Roodt, Hannes Smit, Marius Swart, Minka Woermann, Anton van Niekerk
Filosowe, woordsmouse en wysgere gebruik woorde om mekaar om die bos te lei, kluitjies te bak en spek te skiet. Wie gaan vir wie ore aansit?
Alle regte voorbehou. ©2020 US Woordfees.
Webtuiste deur WOWW Digital