Gister se feite, vandag se storie

Afrikaans
Familie
30 Minute
20 July, 2022
13:33
22 July, 2022
0:24
Onderhewing aan veranderinge

Fransjohan Pretorius in gesprek met Nicol Stassen en Zirk van den Berg

Aangebied deur Protea Boekhuis en Kwela

Hoe weef ’n romanskrywer sy navorsing soomloos deur sy storie, en hoe gee ’n niefiksieskrywer sy feite kleurryk weer? Met Een of ander held gebruik Zirk van den Berg die geskiedenis van Duitswes-Afrika en ’n karakter wat in opstand is teen die bestel wat hy moet dien as die vertrekpunt van sy roman, terwyl Nicol Stassen die kwasterige Dorslandtrekkers se verdere spore in Van Humpata tot Upingtonia dokumenteer.