Hanepoot Brass Band Live @ Daisy Jones

Meertalig
Familie
65 Minute
18 July, 2022
20:48
19 July, 2022
23:07
22 July, 2022
20:15
25 July, 2022
20:30
27 July, 2022
0:00
Onderhewing aan veranderinge

Vervaardiger: Hanepoot Brass Band

Regisseur en skuiftrompet: Jannie “Hanepoot” van Tonder

Trompet: Carlton Adams, Siraaj Allen

Tenoorsaksofoon: Simon Bates

Baritonsaksofoon: Duncan Johnson

Sousafoon: Zhaun Gorridon

Banjo: Nick Turner

Slagwerk: Carlo Fabe, Dane Paris

In samewerking met Concerts SA, SAMRO, IKS Cultural Consulting, Daisy Jones Bar, OMG Recording, Audio Engineering

Die Kaap van Storms en New Orleans het baie dinge in gemeen, soos ryk musikale tradisies, kruisbestuif langs koloniale hawens, en natuurlik eiesoortige “brass bands”. Die Hanepoot Brass Band speel goema en sopvleis.