Inheemse hout speel eerste viool

Meertalig
Familie
7 Minute
18 July, 2022
18:44
27 July, 2022
11:44
Onderhewing aan veranderinge

Die US se Departement Bos- en Houtkunde het onlangs navorsing begin doen oor inheemse toonhout, en met behulp van ingenieurs, instrumentbouers en musici, dalk ’n nuwe toekoms vir viole in Suid-Afrika begin. Vicky Davis vind meer uit.