Jerome Rex – Homecoming

Afrikaans
Familie
67 Minute
18 July, 2022
21:55
19 July, 2022
0:14
26 July, 2022
18:30
Onderhewing aan veranderinge

Bekroonde rymkletser en sanger Jerome Rex bring sy musiek huis toe met hierdie konsert wat plaasvind in sy tuisdorp – Kuilsrivier in die Wes-Kaap. Hy vier tien jaar in die musiekbedryf met sy gewildste liedjies en die ondersteuning van ’n vierstuk-orkes, DJ en dansers.